James Lipton

James Lipton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 September 1926 (1926-09-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Aktiewe jare 1951–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Lipton (gebore 19 September 1926) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bolt (2008) en in die televisiereekse The Doctors (1963), Inside the Actors Studio (1994), en Arrested Development (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search